Die beginner kursus is geskik vir kinders van so Grd 4 tot volwassenes.
DIE VOLLEDIGE KURSUS BESTAAN UIT:
Sleutels wat jy leer is: D, A, E, G, C, F
Elke les bestaan uit illustrasies en foto’s van die drukke wat in die betrokke les aangeleer word. Al die lesse asook die liedjies wat jy leer is opgeneem in ‘n Audio lêer. Dus hoef jy nie self deur die les te lees nie, maar kan jy dit luister en saam volg in jou boek.
Die les word dus met jou behandel asof ek dit persoonlik vir jou aanbied.
Hierdie kursus is regtig maklik en honderde mense het dit al baasgeraak!
Dit is ideaal vir bietjie groter kinders en grootmense van enige ouderdom.
Laai gerus jou gratis les hier af
Prys: R350
Kontak my vir bank besonderhede
Prys: R350
Kontak my vir bank besonderhede
Copyright © 2022 Guitar4kids - Beginners Kitaar Kursusse - All Rights Reserved.
Powered by GoDaddy Website Builder